Personal

Rene & Wessels Family Shoot

By 2011-08-30 September 6th, 2011 No Comments

Rene was vreeslik opgewonde toe sy hoor ons kom daar in hulle rigting. Sy en haar dogtertjie is regte “modeltjies”. Hulle het dit vreeslik geniet. Wessels die Pa van die gesin was self nie te sleg nie. Ek wens al die gesinne wat ek fotografeer was so lief vir die kamera.

Hier is ‘n klompie fotos van die sessie. Die laaste reeks is van Rene… ‘n ma van twee en al in haar dertigs…..en sy kan pose. Well done Rene, jy is pragtig.