Portraits

Klein Flip van Klerksdorp

By 2011-09-02 September 6th, 2011 No Comments

Gister het Flip en Sone spesiaal deur gery vanaf Klerksdorp om ‘n foto te kom haal wat 2.2 meter op die lang kant groot was.

Dit was ‘n reuse foto wat dit onmoontlik gemaak het om dit in ‘n voertuig te plaas, hy het toe een van sy skaap waens bebruik. Hulle het toe ook van die geleentheid gebruik genmaak om hulle seun Flip te laat afneem. Ek moet sĂȘ hy was so dam oulik en vriendelik dat hulle hom maar by my kon los.

Hier is ‘n paar van die fotos van die sessie.