General

Hoe groot kan jy print?

By 2011-09-02 September 5th, 2011 No Comments

Ek word baie gevra: “Ek soek die foto groot, hoe groot kan jy print?”

My antwoord: Hoe groot soek jy dit?

Hier is twee canvas prints wat ek gedoen het op my nuwe Epson 44″ 9980 printer. Dit is die enigste een van sy soort in die provinsie.