Portraits

Pragtige ma van 3

Ja dit is waar, die pragtige Tania Frances se troue het ek ongeveer 10 jaar gelede geneem en sy word net mooier soos sy ouer word.  Tania is ń ma van drie kinders. So laat dit vir al julle mammas daar buite ‘n inspirasie wees.

Jy kan pragtig en sexy wees op “thirty something”…..

Hier is ‘n paar fotos van die sessie laat gister middag.