Ons het Vrydag middag die Wallace gesin gedoen op Leeudoringstad. Dit was die slegste pad wat ek ooit in my lewe gery het, dit was tussen Makwasie en Leeudoringstad. Die weer was pragtig en ons het dit laatmiddag op hulle plaas geskiet. Ons het ‘n klompie mooi shots gekry. Hier is ‘n paar fotos van die sessie.
Ons gaan vir hulle drie pragtige groot geraamde canvas print doen wat teen ‘n reuse groot muur in hulle leef vertek gaan hang. Dit gaan stunning wees, hulle het net die regte spasie en huis daarvoor.
Die Wallace gesin is bekend vir die vervoer van graan.
Johan, jou werk is ‘n insperasie vir baie van ons “nuwe” en “Jonger” fotograwe.
Henri
Ek hoop nie jy bedoel ek is oud nie???????????? Ek spot net. Baie dankie jy is welkom.