Skip to main content

Lara en Mia Delport is gereelde gesiggies wat ons al vanaf geboorte besoek. Vandag het ons besluit om hulle buite te fotografeer. Hulle is twee pragtige kinders met ongelooflike maniere en ‘n fyn opvoeding.

Hier is ‘n paar van die fotos wat ons laat vanmiddag gedoen het.

Leave a Reply