Dit was ‘n pragtige dag gewees en Leana is baie maklik gewees om mee te werk. Ek het dit vreeslik geniet om hulle fotograaf te wees….selfs Dewald was ook nie “te bad” gewees nie. (Dewald as jy hierdie lees, ek spot net met jou)
Hier is ‘n klompie fotos van die dag.
Julle lyk stunning! Trots op ons 2 pragtige kinders !!! Dankie Johan – uitstekende resultate…..
Baie trots op jou kleinboet. Leana jy lyk pragtig. Welkom in die Kruger familie.
Astra, Dawie, Ella en Mia Kruger
Pragtige fotos!
soos gewoonlik stunning johan!!!!!!!!
leana jy het sooooooo fantasties mooi gelyk!
dis uit die boeke uit mooi!
Baie dankie Cindy. Jy moet darem weet jy was self ‘n pragtige bruid. Baie geluk ek hoor jy is swanger. Well done girl !!!!!!!!!!!!!!!
WOW Johan.
Hierdie tipe fotos is waarom jy die big bucks betaal word vir troues.
Well Done
Leana en Dewald julle het pragtig gelyk. Ons is so trots op julle. Liefde Pa en Ma
Uitstekende fotografie, well done!!!
Lanie, jy het asemrowend gelyk, die mooiste bruid ooit!
Jy maak ons familie baie trots.
Bly om te sien die skoondogter is net so mooi soos die skoonma. Se iets van die Kruger manne se smaak. Baie mooi en ook baie geluk.
Dit lyk awesome!!!!
Beautiful wedding and the Bride and Groom look stunning!!!