Die 11 jarige Christie Venter sit hier met ‘n Canvas portret wat ons amper 8 jaar gelede van hom geneem het. Dit is so belangrik om jou kinders gereeld te laat fotografeer en die gesiggies as kuns in jou huis te hang.
Previous PostSome photographs are beautiful. Others become part of a family’s history.