Skip to main content

Johan! Baie dankie vir die AMAAAZING fotos!!!!

Dankie vir Al jou en Annerie se hulp en expertise!!! Julle is net eenvoudig DIE BESTE!!! Ek het nie meer woorde nie, weet net ek voel die geld wat ek betaal het is waaaaay te min om julle te vergoed vir die professionele en onvergeetlike memories wat julle vir ons geskep het!!!

Annerie se geduld met die gooi van die veil en die rondloop in die veld en op en af spring – ons waardeer haar SO baie!! . 🥂👌🏻🏆

error: Content is protected !!