Skip to main content
Weddings

The Wedding of Mannie & Meriza

By 2010-01-14September 5th, 20108 Comments

Here we go again for yet another year…. Best wishes to all of you.

Here are a few images from my first wedding for 2010. Enjoy and please don’t forget to give me feedback on my work.

Thanks.

8 Comments

  • riana fyver says:

    dit was die mooiste troue waarop ek in ‘n lang tyd was… jy het absoluut die essence van elke oomblik gevang en die gaste het julle ook enjoy!!!

  • jaco steyn says:

    mooiste paartjie en die beste troue van my lewe lief julle

  • Pieter & Hester Louwrens says:

    Dankie julle dit was wonderlik om die hele naweek op die Lodge saam julle en al die families te kuier dit was fantasties en julle is ook ‘n fantastiese paartjie, mag die Here julle huwelik se√´n en jul altyd die Here eerste stel in julle lewens, dit is die beste huweliksresep

  • mariska louw says:

    aj vrou jy en hy lyk tog te pragtig saam,ales wat mooi is vir al julle jare saam!!! mag dit van krag tot krag groei met God by jul sy, mwha

  • Marita Steyn says:

    Pragtige en wonderlik lekker troue gewees. Die foto’s is stunning!

  • Janine van der Westhuizen says:

    WoW!!!! Steyn ag ek bedoel..Mannie se Van…Hel maar julle lyk regtig soos 2 juwele.Weereens, baie geluk julle 2. Geniet mekaar elke dag.

  • Francette & Conrad says:

    Die Foto’s is ongelooflik mooi. Spyt ons kon dit nie maak nie. Julle het pragtig gelyk.

  • Louise Botha says:

    WOW!!Meriza,jy lyk amazing. soek jou al lank. congrats met die troue. contact me sometime. 083 611 3737

Leave a Reply