Skip to main content
Weddings

The Wedding of Jacques & Marlene

By 2010-12-03December 7th, 201010 Comments

A wonderfull day, and  a awesome event. Here are a few pics from the day. Jacque and Marlene are currently in the Maldives on their honeymoon.

10 Comments

  • Leonie Fourie says:

    Die voorreg om die sprokiesdag met Jacques en Marlene te kon deel is nou vasgevang in hierdie pragtige foto’s. Dit is ongelooflik mooi

  • Marlene en Jacques says:

    Ongelooflike foto’s wat ons mooiste dag en elke spesiale oomblik vasvang!! Baie dankie Johan, ons kan nie wag om die res te sien nie. Groete uit ‘n pragtige Maldives…

  • Juliet Bothma says:

    Johan elke foto wat jy neem vertel n storie. Jy mag maar fotos neem!

  • Lee en Michael Strydom says:

    STUNNING FOTOS!!!Met ‘n traan in die oog kyk ons terug op die fotos na ons kinders se wonderlike dag. Jy het dit vir ons so
    mooi vasgevang BAIE DANKIE Johan en jou vroutjie!

  • Pa Michael says:

    Soos die dominee gese het jy kry bruide en dan mooi bruide en dan stunning bruide en dan kry jy vir Marlene.Die foto’s spreek vanself.Baie geluk Johan jy is n ware professionele persoon en fotograaf!

  • Johan says:

    Baie dankie vir die kompliment. Dit is hierdie tiepe komplimente wat my maak floreer. Dit was vir my ‘n vooreg en eer om deel te wees van hierdie dag.

  • Laurika La Grange says:

    Die foto’s is pragtig!!! Baie geluk Jacques en Marlene. Marlene ek kan nie genoeg vir jou kyk nie jy het so pragtig gelyk!!

  • Sijabuliso says:

    Stunning work sir, truely enjoy evry piece in the albumn.

  • Marlize says:

    Sjoe, watter voorreg was dit nie om Marlene se bruidsmeisie te kon wees op hierdie bitter mooi dag. Johan, jy het STUNNING fotos geneem!!

  • Judy says:

    Julie, Lukas, Antie Dottie, Marlene en Jacques. Baie baie ongelooflike mooi foto’s en troue. Dankie dat ek dit met julle kon deel. Wens julle alles van die beste toe. Jacque watter voorreg om nog jou ouma op jou troue te kon he. Julle het almal pragtig gelyk! Johan met sulke foto’s is jy ‘n wenner!!

Leave a Reply