Ek is baie trots dat na die Bloemfontein rugby toets tussen die Springbokke en England 4 van my foto’s in die #Rapport gepubliseer was, waarvan een die voorblad gehaal het.
 
#Bloemfontein #sport,# portrait & #wedding #photographer Johan Pretorius