Dankie Johan & Mylanie vir julle getroue ondersteuning die afgelope 20 jaar. Ek besef ek word oud as ek dink daardie kinders was babas nie lank gelede nie. Ek is dankbaar die gure weer het ons ‘n “gap” gegee vir die sessie