Portraits

Jan & Leonie Wilkens Family shoot

By 2011-06-24 September 6th, 2011 No Comments

Jan & Leonie is boere in die Noord-Wes, hierdie is seker een van die beste stel fotos wat ek in baie jare geneem het. Die kinders was oulik en die lig was fantasties. Ja Jan was maar ‘n bietjie lelik maar daar is niks wat Photoshop nie kan doen nie….. Jan as jy hierdie lees neem kennis ek maak somer net ‘ grap. Jy was ook pragtig.