Ons is terug vanaf ons Stuisbaai vakansie. Ons het dit vreeslik geniet en ek is mal oor die mense en dinge daar. 
Nou vir 2019……”Bring it on”

Laastens aan al my vriende en kenisse…ek hoop die nuwe jaar behandel julle almal mooi en met sagkuns. 
Sterkte vir 2019!!!!

Hier is ‘n paar fotos wat ek geneem het terwyl ons die see ding gedoen het.

I love this image that I shot at Arniston at one of the fisherman’s houses that now opperates it as a geust house.