Grey Ball 2018
Wat ‘n voorreg om weereens deel van my dogter se eerste Grey Ball te kon wees.
‘n Koue somber dag in Bloemfontein saam met haar en haar maats. Ek deel ‘n paar fotos van vanmiddag se sessie.