Die grade sessies het vir my kwaai besig gehou hierdie week. Ek moes die kreatiwiteit van hierdie student met julle deel. Sy ma sê hy het so bietjie langer (3 jaar) geneem as wat hy moes. Hy het lekker gespeel op Varsity sê hy vir my.

Wens ek was weer jonk!!!!

Fotos deur Bloemfontein fotograaf Johan Pretorius