Flip en Sone is die ongelooflikse mense wat ek ken, ‘n pragtige eerlike en lojale gesin. Ek en Anneri my vrou en assisitent, het vroeg Sondag oggend gery om hulle doop en nuwe gesinsfotos te gaan neem in Klerksdorp.
Hier is ‘n paar prentjies van die sessie.
Stunning verby!!! Waar leer mens om sulke stunning fotos te neem? WOW