Die weer was vreeslik sleg, maar tog heerlik koel. Dit het honde en katte geree. So ek moes my afneem styl aanpas by die weer. Hier is ‘n klein seleksie van Ettiene & Elbet se troudag.
Laat gerus kommentaar oor die werk.