Skip to main content

Die geleendheid was op Sandstone Sleeper Estate en toe het die predikant te lank gepraat, amper 1.5 ure….en donker was dit.

Ten spyte van baie min tyd en lig het ons toe maar al die “tricks” moes gebruik die beste daarvan te kan maak. My weerlik advies aan paartjies wat laat trou of dalk ‘n lang diens gaan hê is die antwoord baie maklik…..neem van die bruidspaar fotos voor die diens. Jou fotos is tog egter al wat jy oor gaan hê om die geleentheid te herdenk.

One Comment

Leave a Reply

error: Content is protected !!