Die seisoen is tans in volle swang met ander woorde, die werk is baie en slaap is min.
Hier is ‘n paar fotos van Saterdag se troue. Die weer het fantasties saamgespeel en ons het uitstekende lig gehad.