Ek kan amper nie glo die jaar is verby nie. Hier is ‘n paar fotos van my derde laaste troue van die jaar. Die troue was in die Klipkerk en die ontaal was by Emoya Estate.

En daardie pragtige rooi skoene van Estelee was so sexy.