Skip to main content
Weddings

Jéhan & Chris-Zelle’s Wedding Storybook

By 2009-07-01October 15th, 20103 Comments

Here are some of the storybook pages from this wedding. For a cold winters day we managed pretty well.

010212181716151413111009080706200319

3 Comments

  • Leanie Murray says:

    Johan, jou fotos is pragtig. Jy is briljant! Jehan en Chris Zelle, dit is ongelooflik mooi. Ek het lanklaas sulke fantastiese fotos gesien. Julle het so stunning gelyk. Die fotos is tydloos, dit is daar om vir ewig gekoester te word. Baie geluk, en alles wat mooi is op jul lewenspad. Well done!

    liefde
    Leanie

  • Johan says:

    Baie dankie Leanie.

    Dit is altyd lekker om goeie terugvoring vanaf mense te ontvang. Nogmaals baie dankie.

  • Lienks says:

    Hi Johan

    Hoop dit gaan goed daar in Bloem met julle almal. Ek sit al die hele oggend en foto’s kyk.

    Jou foto’s is excellent!!! Anneri ek is mal oor die story books, jy kan dit seker nou al in jou slaap doen! Kan nie wag vir die nuwe foto’s en boeke nie!!

    Johan baie geluk oor die “judge” benoeming op die Nikon panel. Na soveel jare om te verander na ‘n ander “brand” was nie maklik nie, ek onthou hoe jy nie aldag seker was nie, reg in die begin, maar ek dink dit is die beste besluit wat jy nog ooit gemaak het, al die deure gaan net oop vir jou, wonderlik!!!

    Lekker dag.
    Liefde en groete vir almal by die huis.

    PS! Hoe gaan dit met die kids? Is Guinni se SF nou onder beheer? Ek mis daardie gesiggies van jou kinders so baie.

    Lienks

Leave a Reply