Skip to main content
Nou dit is ‘n plaas !
Ek is besig met ‘n foto- en videoprojek vir die familieboerdey, Belle Rive, Christiana, op die oewer van die Vaalrivier.
Hierdie is ‘n suksesstorie van uithou en aanhou en harde werk van soggens voor son op, tot son onder.
‘n Aartappelboer wat die visie gehad het om ook met Pekaneute as ‘n uitvoerproduk te begin boer.
Wat ‘n voorreg !