Skip to main content

Altyd lekker as jy ‘n tevrede kleint se terugvoering ontvang:

“Wow wow wóóóów!
Ek het nounet deur die foto’s gegaan en ek is regtig sprakeloos. Die foto’s is absoluut stunning en sonder twyfel die mooiste wat ek al ooit gesien het. My mond hang behoorlik oop en ek kan nie ophou daarna kyk nie.
Baie dankie vir jou ongelooflike geduld met ons, en vir al die tyd, moeite en liefde wat jy en jou vrou ingesit het.

Dit wys regtig in elke foto. Dit was ook só lekker en gemaklik om saam met jou en jou vrou te werk, en dit het alles net soveel meer spesiaal gemaak. Ons kon eerlikwaar vir niemand beter gevra het om hierdie spesiale oomblikke vas te vang nie”

error: Content is protected !!