Archive | Weddings RSS feed for this section

Ettiene & Elbet se troudag

Die weer was vreeslik sleg, maar tog heerlik koel. Dit het honde en katte geree. So ek moes my afneem styl aanpas by die weer. Hier is ‘n klein seleksie van Ettiene & Elbet se troudag. Laat gerus kommentaar oor die werk.

2 Comments Continue Reading →

Die Huwelik van Estelee & Dirk

Ek kan amper nie glo die jaar is verby nie. Hier is ‘n paar fotos van my derde laaste troue van die jaar. Die troue was in die Klipkerk en die ontaal was by Emoya Estate. En daardie pragtige rooi skoene van Estelee was so sexy.

Leave a comment Continue Reading →

The Wedding of Cindy en Lennox

Here is a selection of images from our wedding this Saturday. Cindy was beautiful and she was fun to work with. Lennox…..well you were also cool.

10 Comments Continue Reading →

Die Huwelik van Aliza & Emile

Hierdie is een van die pragtigste paartjies wat ek nog gefotografeer het. Aliza & Emile is so verlief hulle blom en was pragtige modelle. Hier is ‘n paar van die fotos tydens hulle troudag. Geniet.

1 Comment Continue Reading →

The wedding of Anelize en Robert

Leave a comment Continue Reading →

Die troue Anthony & Cherie

Cherie was ‘n pragtige bruid en sy was wonderlik om me te werk. Die wind het vreeslik gewaai maar die lug was egter pragtig. Hier is ‘n klein seleksie van hulle fotos.

2 Comments Continue Reading →

Die Troue van Hannes & Lizete

Die geleendheid was op Sandstone Sleeper Estate en toe het die predikant te lank gepraat, amper 1.5 ure….en donker was dit. Ten spyte van baie min tyd en lig het ons toe maar al die “tricks” moes gebruik die beste daarvan te kan maak. My weerlik advies aan paartjies wat laat trou of dalk ‘n [...]

Leave a comment Continue Reading →