The Wedding of Cindy en Lennox

Here is a selection of images from our wedding this Saturday. Cindy was beautiful and she was fun to work with.

Lennox…..well you were also cool.

10 Responses to “The Wedding of Cindy en Lennox”

  1. Petro Herrmann November 29, 2011 8:51 am
    #

    Julle was absoluut stunning!. Baie geluk!
    Hierdie foto’s is ook ongelooflik mooi.

  2. Charmaine Sims November 29, 2011 12:14 pm
    #

    Wow, what stunning photos! I wish you both an amazing future together. I pray that you make beautiful memories along the way.

    Regards
    Charmaine

  3. Johan & Rentia November 29, 2011 5:51 pm
    #

    Cindy lyk fantasties. Die ouers lyk net so mooi. Die fotos is besonders. Lyk na ‘n gelukkige paartjie. Voorspoed.

  4. Gert Strydom November 29, 2011 9:09 pm
    #

    Baie mooi! Geluk ook aan julle en Pa en Ma

  5. Liske & Carl November 29, 2011 9:16 pm
    #

    WoW, Cindy… Stunning day. Jou fotos lyk sooo mooi. Baie geluk Mr en Mev Albertyn! Baie bly om dit met julle te kon gedeel het!

  6. Janine Harriss November 30, 2011 8:37 am
    #

    Absolutely STUNNING photo’s. You’ve captured the atmosphere of their special day and their beautiful personalities perfectly!

  7. Salmon November 30, 2011 1:39 pm
    #

    Julle het stunning gelyk. Baie geluk

  8. Salmari November 30, 2011 3:52 pm
    #

    Cindy, jy het ongelooflik gelyk.
    Lennox, goeie keuse my nefie, jyt ‘n beeldskone vrou.

    Baie geluk julle tweetjies, mag julle ‘n liefdevolle, vreugdevolle en bitter gelukkige huwelik ervaar.

  9. Susan du Toit December 5, 2011 3:41 pm
    #

    Sjoe, Annie, alles is pragtig! En die paartjie lyk soooo gelukkig., dit is my wens dat hulle vir die res van hulle pad vorentoe net so gelukkig blu.
    Lennox en Cindy is albei pragtig. Baie geluk aan hulle en vergeet nie die trotse ouers nie!
    Groete
    Susan

  10. Lanelle Snyman December 7, 2011 1:53 am
    #

    Cindy!!! Jy was ‘n pragtige bruid!!! Mag julle lewe saam net een groot fees wees! Nogmaals baie geluk!!

Leave a Reply